Eksodus 14:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Eindelik het die kinders van Israel op droë grond deur die see getrek,+ terwyl die waters vir hulle ’n muur aan hulle regter- en aan hulle linkerkant was.+ Psalm 78:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hy het die see gekloof, sodat hy hulle kon laat deurtrek,+En hy het die waters soos ’n dam laat staan.+ Psalm 106:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe het hy die Rooi See bestraf, en dit het geleidelik opgedroog;+En hy het hulle deur die waterdiepte laat gaan soos deur die wildernis;+
22 Eindelik het die kinders van Israel op droë grond deur die see getrek,+ terwyl die waters vir hulle ’n muur aan hulle regter- en aan hulle linkerkant was.+
13 Hy het die see gekloof, sodat hy hulle kon laat deurtrek,+En hy het die waters soos ’n dam laat staan.+
9 Toe het hy die Rooi See bestraf, en dit het geleidelik opgedroog;+En hy het hulle deur die waterdiepte laat gaan soos deur die wildernis;+