Deuteronomium 8:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En jy moet dink aan die hele pad waarlangs Jehovah jou God jou hierdie veertig jaar in die wildernis laat gaan het,+ om jou nederig te maak,+ om jou op die proef te stel+ ten einde te weet wat in jou hart is,+ of jy sy gebooie sal onderhou of nie. Psalm 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 U het my hart ondersoek, u het in die nag inspeksie gehou,+U het my gelouter; u sal ontdek dat ek nie agteraf planne beraam het nie.+My mond sal nie oortree nie.+
2 En jy moet dink aan die hele pad waarlangs Jehovah jou God jou hierdie veertig jaar in die wildernis laat gaan het,+ om jou nederig te maak,+ om jou op die proef te stel+ ten einde te weet wat in jou hart is,+ of jy sy gebooie sal onderhou of nie.
3 U het my hart ondersoek, u het in die nag inspeksie gehou,+U het my gelouter; u sal ontdek dat ek nie agteraf planne beraam het nie.+My mond sal nie oortree nie.+