Psalm 42:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 My siel dors inderdaad na God,+ na die lewende God.+Wanneer sal ek kom en voor God verskyn?+ Psalm 84:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 My siel het vurig verlang en ook gesmag na die voorhowe van Jehovah.+My hart en my vlees roep met vreugde uit tot die lewende God.+ Jesaja 26:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Met my siel het ek u in die nag begeer;+ ja, met my gees in my binneste bly ek u soek;+ want wanneer daar oordele van u af kom vir die aarde,+ sal die bewoners van die vrugbare land beslis regverdigheid+ leer.+
2 My siel het vurig verlang en ook gesmag na die voorhowe van Jehovah.+My hart en my vlees roep met vreugde uit tot die lewende God.+
9 Met my siel het ek u in die nag begeer;+ ja, met my gees in my binneste bly ek u soek;+ want wanneer daar oordele van u af kom vir die aarde,+ sal die bewoners van die vrugbare land beslis regverdigheid+ leer.+