Psalm 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 U het nasies bestraf,+ u het die goddelose vernietig.+Hulle naam het u tot onbepaalde tyd uitgewis, ja, vir ewig.+ Psalm 44:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 U het met u hand selfs nasies verdryf,+En u het hulle toe daar geplant.+U het volksgroepe verbreek en weggestuur.+
5 U het nasies bestraf,+ u het die goddelose vernietig.+Hulle naam het u tot onbepaalde tyd uitgewis, ja, vir ewig.+
2 U het met u hand selfs nasies verdryf,+En u het hulle toe daar geplant.+U het volksgroepe verbreek en weggestuur.+