16 “Drie keer in die jaar moet almal wat manlik is onder jou, voor Jehovah jou God verskyn op die plek wat hy sal uitkies:+ op die fees van die ongesuurde koeke+ en op die fees van die weke+ en op die huttefees,+ en niemand mag met leë hande voor Jehovah verskyn nie.+
6 Want daar is ’n dag waarop dié wat in die bergstreek van Eʹfraim op die uitkyk staan, sal uitroep: ‘STAAN OP, en laat ons opgaan na Sion, na Jehovah ons God.’”+
16 “En wat almal betref wat oorbly uit al die nasies wat teen Jerusalem kom,+ hulle moet ook jaar na jaar optrek+ om hulle voor die Koning, Jehovah van die leërs,+ neer te buig+ en om die huttefees+ te vier.