Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 21:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 U hand sal al u vyande vind;+

      U regterhand sal u haters vind.

  • Psalm 110:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 110 Jehovah het vir my Here gesê:+

      “Sit aan my regterhand+

      Totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+

  • Lukas 19:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En hierdie vyande van my wat nie wou hê dat ek koning oor hulle moet word nie, BRING hulle hier en maak hulle voor my dood.’”+

  • Johannes 15:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 As ek nie die werke onder hulle gedoen het wat niemand anders gedoen het nie,+ sou hulle geen sonde hê nie;+ maar nou het hulle my sowel as my Vader gesien én gehaat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel