Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 24:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 en hulle het die God van Israel gesien.+ En onder sy voete was iets soos ’n plaveisel van saffiervloerstene en soos die hemel self wat reinheid betref.+

  • Psalm 104:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 104 Loof Jehovah, o my siel.+

      O Jehovah my God, u is baie groot.+

      Met waardigheid en prag het u u beklee,+

  • Jesaja 6:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 In die jaar dat koning Ussiʹa gesterf het,+ het ek Jehovah+ op ’n hoë en verhewe troon+ sien sit, en die slippe van sy kleed het die tempel gevul.+

  • Esegiël 1:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En ek het iets soos die gloed van elektrum+ gesien, en dit het gelyk of daar rondom vuur daarin is,+ van wat soos sy heupe gelyk het en boontoe; en van wat soos sy heupe gelyk het en ondertoe het ek iets gesien wat soos vuur gelyk het, en hy het ’n glans rondom gehad.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel