1 Samuel 12:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En julle mag nie afwyk om die onwerklikhede te volg+ wat geen voordeel bring+ en wat nie verlos nie, omdat hulle onwerklikhede is. 1 Kronieke 16:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Want al die gode van die volke is waardelose gode.+Wat Jehovah betref, hy het die hemele gemaak.+ Psalm 96:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want al die gode van die volke is waardelose gode;+Maar wat Jehovah betref, hy het die hemele gemaak.+ Jesaja 37:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En hulle gode is aan die vuur oorgegee,+ omdat hulle geen gode was nie,+ maar die werk van mensehande,+ hout en klip, sodat hulle hulle vernietig het.+ Jesaja 41:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Kyk! Hulle is almal iets wat nie bestaan nie. Hulle werke is niks. Hulle gegote beelde is wind en onwerklikheid.+
21 En julle mag nie afwyk om die onwerklikhede te volg+ wat geen voordeel bring+ en wat nie verlos nie, omdat hulle onwerklikhede is.
5 Want al die gode van die volke is waardelose gode;+Maar wat Jehovah betref, hy het die hemele gemaak.+
19 En hulle gode is aan die vuur oorgegee,+ omdat hulle geen gode was nie,+ maar die werk van mensehande,+ hout en klip, sodat hulle hulle vernietig het.+
29 Kyk! Hulle is almal iets wat nie bestaan nie. Hulle werke is niks. Hulle gegote beelde is wind en onwerklikheid.+