Eksodus 12:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En ek sal in dié nag deur Egipteland trek+ en elke eersgeborene in Egipteland tref, mens sowel as dier;+ en aan al die gode van Egipte sal ek strafgerigte voltrek.+ Ek is Jehovah.+ Eksodus 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Nou weet ek dat Jehovah groter is as al die ander gode,+ weens hierdie aangeleentheid waarin hulle vermetel teen hulle gehandel het.” Psalm 86:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daar is niemand soos u onder die gode nie, o Jehovah,+Ook is daar niks soos u werke nie.+ Hebreërs 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar wanneer hy weer sy Eersgeborene+ in die bewoonde aarde inbring, sê hy: “En laat al God se engele+ aan hom hulde bewys.”+
12 En ek sal in dié nag deur Egipteland trek+ en elke eersgeborene in Egipteland tref, mens sowel as dier;+ en aan al die gode van Egipte sal ek strafgerigte voltrek.+ Ek is Jehovah.+
11 Nou weet ek dat Jehovah groter is as al die ander gode,+ weens hierdie aangeleentheid waarin hulle vermetel teen hulle gehandel het.”
6 Maar wanneer hy weer sy Eersgeborene+ in die bewoonde aarde inbring, sê hy: “En laat al God se engele+ aan hom hulde bewys.”+