Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+

      Wie is soos u, magtig in heiligheid?+

      Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+

  • Psalm 89:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Want wie in die hemelruim kan met Jehovah vergelyk word?+

      Wie is soos Jehovah onder die seuns van God?+

  • Psalm 96:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Want al die gode van die volke is waardelose gode;+

      Maar wat Jehovah betref, hy het die hemele gemaak.+

  • Jesaja 40:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “Maar met wie kan julle my vergelyk sodat ek sy gelyke gemaak sou word?” sê die Heilige.+

  • Jeremia 10:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daar is hoegenaamd niemand soos u nie, o Jehovah.+ U is groot, en u naam is groot in mag.+

  • Daniël 3:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En deur my word ’n bevel uitgevaardig+ dat enige volk, volksgroep of taal wat enigiets verkeerds teen die God van Sadrag, Mesag en Abedneʹgo sê, in stukke gekap moet word,+ en sy huis moet in ’n openbare gemakhuisie verander word,+ aangesien daar geen ander god is wat kan verlos soos dié een nie.”+

  • 1 Korintiërs 8:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want selfs al is daar dié wat “gode” genoem word,+ hetsy in die hemel+ of op die aarde,+ net soos daar baie “gode” en baie “here” is,+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel