Psalm 107:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want hy het die uitgedroogde siel versadig;+En die honger siel het hy met goeie dinge gevul.+ Psalm 145:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 U maak u hand oop+En bevredig die begeerte van alles wat lewe.+