Psalm 19:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die vrees+ van Jehovah is suiwer; dit hou vir ewig stand.Die regterlike beslissings+ van Jehovah is waar;+ tesame is hulle regverdig.+ Openbaring 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+
9 Die vrees+ van Jehovah is suiwer; dit hou vir ewig stand.Die regterlike beslissings+ van Jehovah is waar;+ tesame is hulle regverdig.+
3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+