Eksodus 21:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “En dít is die regterlike beslissings wat jy hulle moet voorhou:+ Numeri 15:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Na ’n ruk het Jehovah vir Moses gesê: “Die man moet vir seker doodgemaak word;+ die hele vergadering moet hom buite die kamp met klippe gooi.”+ Nehemia 9:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En op die berg Siʹnai het u neergedaal+ en uit die hemel met hulle gepraat+ en vir hulle regverdige regterlike beslissings+ en wette van waarheid,+ goeie voorskrifte+ en gebooie+ gegee. Psalm 119:137 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 137 U is regverdig, o Jehovah,+En u regterlike beslissings is reg.+
35 Na ’n ruk het Jehovah vir Moses gesê: “Die man moet vir seker doodgemaak word;+ die hele vergadering moet hom buite die kamp met klippe gooi.”+
13 En op die berg Siʹnai het u neergedaal+ en uit die hemel met hulle gepraat+ en vir hulle regverdige regterlike beslissings+ en wette van waarheid,+ goeie voorskrifte+ en gebooie+ gegee.