Psalm 50:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En roep my aan in die dag van benoudheid.+Ek sal jou red, en jy sal my verheerlik.”+ Psalm 107:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En hulle het tot Jehovah om hulp begin roep in hulle benoudheid;+Uit hulle angste het hy hulle soos gewoonlik gered.+ Psalm 120:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 120 Ek het Jehovah in my benoudheid aangeroep,+En hy het my geantwoord.+
19 En hulle het tot Jehovah om hulp begin roep in hulle benoudheid;+Uit hulle angste het hy hulle soos gewoonlik gered.+