Handelinge 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 terwyl julle die Hoofbewerker van die lewe+ doodgemaak het. Maar God het hom uit die dode opgewek, ’n feit waarvan ons getuies is.+ Handelinge 5:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Hom het God as Hoofbewerker+ en Redder+ tot sy regterhand+ verhef, om aan Israel berou+ en vergifnis van sondes+ te skenk.
15 terwyl julle die Hoofbewerker van die lewe+ doodgemaak het. Maar God het hom uit die dode opgewek, ’n feit waarvan ons getuies is.+
31 Hom het God as Hoofbewerker+ en Redder+ tot sy regterhand+ verhef, om aan Israel berou+ en vergifnis van sondes+ te skenk.