Psalm 112:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 112 LOOF Jah!+ א [ʼAʹlef]Gelukkig is die man wat Jehovah vrees,+ב [Bet]In wie se gebooie+ hy baie groot behae geskep het.+ Psalm 119:67 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 67 Voordat ek in ellende verkeer het, het ek onopsetlik gesondig,+Maar nou onderhou ek u woord.+ Lukas 2:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 maar Maria het al hierdie woorde begin bewaar, terwyl sy in haar hart gevolgtrekkings gemaak het.+ Lukas 2:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 En hy het saam met hulle afgegaan en in Naʹsaret gekom, en hy het aan hulle onderdanig gebly.+ Ook het sy moeder al hierdie woorde sorgvuldig in haar hart bewaar.+ Romeine 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Maar ons dank God dat julle slawe van die sonde was, maar uit die hart gehoorsaam geword het aan dié vorm van leer waaraan julle oorgegee is.+
112 LOOF Jah!+ א [ʼAʹlef]Gelukkig is die man wat Jehovah vrees,+ב [Bet]In wie se gebooie+ hy baie groot behae geskep het.+
19 maar Maria het al hierdie woorde begin bewaar, terwyl sy in haar hart gevolgtrekkings gemaak het.+
51 En hy het saam met hulle afgegaan en in Naʹsaret gekom, en hy het aan hulle onderdanig gebly.+ Ook het sy moeder al hierdie woorde sorgvuldig in haar hart bewaar.+
17 Maar ons dank God dat julle slawe van die sonde was, maar uit die hart gehoorsaam geword het aan dié vorm van leer waaraan julle oorgegee is.+