Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 19:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Die bevele+ van Jehovah is reg;+ hulle maak die hart bly;+

      Die gebod+ van Jehovah is rein;+ dit laat die oë straal.+

  • Psalm 111:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Die werke van sy hande is waarheid en reg;+

      נ [Noen]

      Betroubaar is al die bevele wat hy gee,+

  • Psalm 119:93
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 93 Tot onbepaalde tyd sal ek u bevele nie vergeet nie,+

      Want daardeur het u my in die lewe gehou.+

  • Psalm 119:100
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 100 Ek tree verstandiger op as ouer manne,+

      Omdat ek u bevele bewaar het.+

  • Psalm 119:173
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 173 Laat u hand my tot hulp wees,+

      Want u bevele het ek gekies.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel