Psalm 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En tog is u, o Jehovah, ’n skild rondom my,+My heerlikheid+ en die Een wat my hoof ophef.+ Psalm 32:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 U is ’n skuilplek vir my; u sal my bewaar van benoudheid.+Met vreugdevolle uitroepe omdat ontkoming verskaf is, sal u my omring.+ Sela. Psalm 91:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ek sal vir Jehovah sê: “U is my toevlug en my vesting,+My God, op wie ek sal vertrou.”+
7 U is ’n skuilplek vir my; u sal my bewaar van benoudheid.+Met vreugdevolle uitroepe omdat ontkoming verskaf is, sal u my omring.+ Sela.