5 dan sal Jehovah beslis oor elke vaste plek van die berg Sion+ en oor die bymekaarkomplek daarvan bedags ’n wolk en rook skep, en snags+ die glans van ’n vlammende vuur;+ want oor al die heerlikheid sal daar ’n beskutting wees.+
5 Soos vlieënde voëls, so sal Jehovah van die leërs Jerusalem verdedig.+ Deur dit te verdedig, sal hy dit ook beslis bevry.+ Deur dit te spaar, sal hy dit ook laat ontkom.”