Psalm 15:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 In sy oë word die veragtelike beslis verwerp,+Maar aan dié wat Jehovah vrees, bewys hy eer.+Hy het gesweer tot sy skade, en tog verander hy nie.+ Psalm 115:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hy sal dié seën wat Jehovah vrees,+Klein sowel as groot.+ Prediker 8:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Hoewel ’n sondaar miskien honderd keer kwaad doen+ en lank bly lewe soos dit hom behaag, weet ek nietemin ook dat dit goed sal afloop met dié wat die ware God vrees,+ omdat hulle hom gevrees het.+
4 In sy oë word die veragtelike beslis verwerp,+Maar aan dié wat Jehovah vrees, bewys hy eer.+Hy het gesweer tot sy skade, en tog verander hy nie.+
12 Hoewel ’n sondaar miskien honderd keer kwaad doen+ en lank bly lewe soos dit hom behaag, weet ek nietemin ook dat dit goed sal afloop met dié wat die ware God vrees,+ omdat hulle hom gevrees het.+