18 God het die volk derhalwe met ’n omweg met die pad van die wildernis van die Rooi See laat gaan.+ Die kinders van Israel het egter in slagorde uit Egipteland opgetrek.+
22 Later het Moses Israel van die Rooi See laat wegtrek, en hulle het uitgetrek na die wildernis van Sur,+ en hulle het drie dae lank in die wildernis getrek, maar hulle het geen water gevind nie.+
2 En jy moet dink aan die hele pad waarlangs Jehovah jou God jou hierdie veertig jaar in die wildernis laat gaan het,+ om jou nederig te maak,+ om jou op die proef te stel+ ten einde te weet wat in jou hart is,+ of jy sy gebooie sal onderhou of nie.
15 wat jou deur die groot en vreesinboesemende wildernis laat gaan het,+ met giftige slange+ en skerpioene en met dorstige grond wat geen water het nie; wat vir jou water uit die vuurkliprots laat kom het;+