Psalm 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die hemele maak die heerlikheid van God bekend;+En die uitspansel verkondig die werk van sy hande.+ Psalm 103:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Loof Jehovah, al sy werke,+Op al die plekke van sy heerskappy.+Loof Jehovah, o my siel.+ Psalm 104:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Hoe talryk is u werke, o Jehovah!+U het hulle almal in wysheid gemaak.+Die aarde is vol van wat u voortgebring het.+
19 Die hemele maak die heerlikheid van God bekend;+En die uitspansel verkondig die werk van sy hande.+
24 Hoe talryk is u werke, o Jehovah!+U het hulle almal in wysheid gemaak.+Die aarde is vol van wat u voortgebring het.+