Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 33:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Sing ’n nuwe lied tot hom;+

      Speel so goed as julle kan op die snaarinstrumente tesame met gejuig.+

  • Psalm 96:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 96 Sing tot Jehovah ’n nuwe lied.+

      Sing tot Jehovah, alle bewoners van die aarde.+

  • Jesaja 42:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Sing tot Jehovah ’n nuwe lied,+ sy lof van die einde van die aarde af,+ julle wat afgaan na die see+ en na alles wat dit vul, o eilande en dié wat daarop woon.+

  • Openbaring 5:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hulle sing ’n nuwe lied+ en sê: “U is waardig om die boekrol te neem en sy seëls oop te maak, want u is geslag, en met u bloed+ het u mense uit elke stam en taal en volk en nasie vir God+ gekoop,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel