Psalm 5:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 God sal hulle beslis skuldig ag;+Hulle sal val weens hulle eie planne.+Laat hulle deur die menigte van hulle oortredings verstrooi word,+Want hulle het teen u in opstand gekom.+ Psalm 34:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Die aangesig van Jehovah is teen dié wat doen wat sleg is,+Om die vermelding van hulle van die aarde af te sny.+
10 God sal hulle beslis skuldig ag;+Hulle sal val weens hulle eie planne.+Laat hulle deur die menigte van hulle oortredings verstrooi word,+Want hulle het teen u in opstand gekom.+
16 Die aangesig van Jehovah is teen dié wat doen wat sleg is,+Om die vermelding van hulle van die aarde af te sny.+