1 Samuel 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die lamp van God was nog nie uitgedoof nie, en Samuel het in die tempel+ van Jehovah gelê, waar die ark van God was. 1 Kronieke 16:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 So het hulle die ark van die ware God ingebring+ en dit binne-in die tent gesit wat Dawid daarvoor opgeslaan het;+ en hulle het brandoffers en gemeenskapsoffers voor die ware God begin aanbied.+ Psalm 27:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Een ding het ek van Jehovah gevra+—Dit sal ek soek:+Dat ek al die dae van my lewe in die huis van Jehovah mag woon,+Om die lieflikheid van Jehovah te sien+En sy tempel met waardering te aanskou.+ Psalm 84:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want ’n dag in u voorhowe is beter as duisend elders.+Ek het verkies om liewer by die drumpel in die huis van my God te staan+As om in die tente van goddeloosheid rond te gaan.+
3 En die lamp van God was nog nie uitgedoof nie, en Samuel het in die tempel+ van Jehovah gelê, waar die ark van God was.
16 So het hulle die ark van die ware God ingebring+ en dit binne-in die tent gesit wat Dawid daarvoor opgeslaan het;+ en hulle het brandoffers en gemeenskapsoffers voor die ware God begin aanbied.+
4 Een ding het ek van Jehovah gevra+—Dit sal ek soek:+Dat ek al die dae van my lewe in die huis van Jehovah mag woon,+Om die lieflikheid van Jehovah te sien+En sy tempel met waardering te aanskou.+
10 Want ’n dag in u voorhowe is beter as duisend elders.+Ek het verkies om liewer by die drumpel in die huis van my God te staan+As om in die tente van goddeloosheid rond te gaan.+