Psalm 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 O Jehovah, wie sal ’n gas in u tent wees?+Wie sal op u heilige berg woon?+ Psalm 140:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Waarlik, die regverdiges sal dank bring aan u naam;+Die regskapenes sal voor u aangesig woon.+ Spreuke 12:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die lip van waarheid+ sal vir ewig stewig bevestig word,+ maar die leuenagtige tong sal slegs ’n oomblik duur.+ Openbaring 21:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe het ek ’n harde stem van die troon af hoor sê: “Kyk! Die tent+ van God is by die mensdom, en hy sal by hulle woon,+ en hulle sal sy volke wees.+ En God self sal by hulle wees.+
19 Die lip van waarheid+ sal vir ewig stewig bevestig word,+ maar die leuenagtige tong sal slegs ’n oomblik duur.+
3 Toe het ek ’n harde stem van die troon af hoor sê: “Kyk! Die tent+ van God is by die mensdom, en hy sal by hulle woon,+ en hulle sal sy volke wees.+ En God self sal by hulle wees.+