Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 En sê: “Ek, ja ek, het my koning ingehuldig+

      Op Sion,+ my heilige berg.”+

  • Psalm 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Met my stem sal ek Jehovah aanroep,

      En hy sal my antwoord van sy heilige berg af.+ Sela.

  • Psalm 24:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Wie mag teen die berg van Jehovah opgaan,+

      En wie mag in sy heiligdom opstaan?+

  • Jesaja 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En baie volke sal beslis heengaan en sê: “KOM,+ en laat ons opgaan na die berg van Jehovah, na die huis van die God van Jakob; en hy sal ons omtrent sy weë onderrig, en ons sal in sy paaie wandel.”+ Want uit Sion sal die wet uitgaan en die woord van Jehovah uit Jerusalem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel