Psalm 25:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 My oë is voortdurend op Jehovah,+Want hý haal my voete uit die net.+ Psalm 91:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want hy sal jou uit die valstrik van die voëlvanger+ bevry,Van die pes wat teëspoed veroorsaak.+ Matteus 6:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En bring ons nie in versoeking nie,+ maar verlos ons van die bose.’+