Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 10:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En nou, o Israel, wat anders vra Jehovah jou God van jou+ as om Jehovah jou God te vrees,+ om in al sy weë te wandel+ en hom lief te hê+ en Jehovah jou God te dien met jou hele hart en jou hele siel;+

  • Deuteronomium 30:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 deur Jehovah jou God lief te hê,+ deur na sy stem te luister en deur hom aan te kleef;+ want hy is jou lewe en die lengte van jou dae,+ sodat jy in die land kan woon wat Jehovah aan jou voorvaders Abraham, Isak en Jakob met ’n eed beloof het om aan hulle te gee.”+

  • Psalm 34:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Vrees Jehovah, o sy heiliges,+

      Want dié wat hom vrees, het geen gebrek nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel