2 Julle mag niks byvoeg by die woord wat ek julle beveel nie, en ook mag julle niks daarvan wegneem nie,+ sodat julle die gebooie van Jehovah julle God kan onderhou wat ek julle beveel.
18 “Ek getuig aan elkeen wat die woorde van die profesie van hierdie boekrol hoor: As iemand ’n byvoeging+ by hierdie dinge maak, sal God vir hom die plae+ byvoeg wat in hierdie boekrol geskrywe staan;