5 wat sê: ‘Hou jou eenkant. Moenie nader kom na my toe nie, want ek sal beslis heiligheid op jou oordra.’+ Hierdie mense is ’n rook in my neusgate,+ ’n vuur wat die hele dag brand.+
15 Gevolglik het hy vir hulle gesê: “Julle is dié wat julleself voor die mense regverdig verklaar,+ maar God ken julle harte;+ want wat hoog is onder die mense, is iets walgliks in God se oë.+