Spreuke 6:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Daar is ses dinge wat Jehovah haat;+ ja, sewe is verfoeilik vir sy siel:+ Spreuke 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 trotse oë,+ ’n valse tong+ en hande wat onskuldige bloed vergiet,+ Spreuke 11:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Dié wat verdorwe van hart is, is vir Jehovah verfoeilik,+ maar in dié wat onberispelik in hulle weg is, het hy behae.+ Lukas 16:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Gevolglik het hy vir hulle gesê: “Julle is dié wat julleself voor die mense regverdig verklaar,+ maar God ken julle harte;+ want wat hoog is onder die mense, is iets walgliks in God se oë.+
20 Dié wat verdorwe van hart is, is vir Jehovah verfoeilik,+ maar in dié wat onberispelik in hulle weg is, het hy behae.+
15 Gevolglik het hy vir hulle gesê: “Julle is dié wat julleself voor die mense regverdig verklaar,+ maar God ken julle harte;+ want wat hoog is onder die mense, is iets walgliks in God se oë.+