Genesis 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hierop het hy gesê: “Wat het jy gedoen? Luister! Jou broer se bloed roep van die grond af na my toe uit.+ Genesis 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak. Numeri 35:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En julle mag geen losprys aanneem vir die siel van ’n moordenaar wat verdien om te sterf nie,+ want hy moet vir seker doodgemaak word.+ Deuteronomium 27:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “‘Vervloek is hy wat ’n omkoopgeskenk aanvaar om ’n siel dood te slaan, wanneer dit onskuldige bloed is.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)
10 Hierop het hy gesê: “Wat het jy gedoen? Luister! Jou broer se bloed roep van die grond af na my toe uit.+
6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak.
31 En julle mag geen losprys aanneem vir die siel van ’n moordenaar wat verdien om te sterf nie,+ want hy moet vir seker doodgemaak word.+
25 “‘Vervloek is hy wat ’n omkoopgeskenk aanvaar om ’n siel dood te slaan, wanneer dit onskuldige bloed is.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)