Deuteronomium 32:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Ag, was hulle maar wys!+ Dan sou hulle daaroor peins.+ Hulle sou ag gee op hulle uiteinde.+ 2 Samuel 12:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En nou sal ’n swaard+ tot onbepaalde tyd nie van jou eie huis wyk nie,+ omdat jy my verag het, sodat jy die vrou van Uriʹa, die Hetiet, geneem het om jou vrou te word.’ Romeine 6:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Wat was die vrug+ dan wat julle toe gehad het? Dinge+ waaroor julle julle nou skaam. Want die uiteinde van dié dinge is die dood.+ Hebreërs 13:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Laat die huwelik onder almal eerbaar wees en die huweliksbed sonder verontreiniging,+ want God sal hoereerders en egbrekers oordeel.+
10 En nou sal ’n swaard+ tot onbepaalde tyd nie van jou eie huis wyk nie,+ omdat jy my verag het, sodat jy die vrou van Uriʹa, die Hetiet, geneem het om jou vrou te word.’
21 Wat was die vrug+ dan wat julle toe gehad het? Dinge+ waaroor julle julle nou skaam. Want die uiteinde van dié dinge is die dood.+
4 Laat die huwelik onder almal eerbaar wees en die huweliksbed sonder verontreiniging,+ want God sal hoereerders en egbrekers oordeel.+