Psalm 41:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hieraan weet ek dat u behae in my het,Omdat my vyand nie triomfantlik oor my uitroep nie.+ Psalm 84:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hulle sal voortgaan met toenemende lewenskragtigheid;+Elkeen verskyn voor God in Sion.+ Spreuke 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die naam van Jehovah is ’n sterk toring.+ Die regverdige hardloop daarin en word beskerm.+ Jesaja 40:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 maar dié wat op Jehovah hoop,+ sal nuwe krag kry.+ Hulle sal opvaar met vlerke soos arende.+ Hulle sal hardloop en nie afgemat raak nie; hulle sal loop en nie moeg raak nie.”+ Filippense 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Vir alles is ek sterk genoeg deur hom wat my krag gee.+
31 maar dié wat op Jehovah hoop,+ sal nuwe krag kry.+ Hulle sal opvaar met vlerke soos arende.+ Hulle sal hardloop en nie afgemat raak nie; hulle sal loop en nie moeg raak nie.”+