Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 45:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 My hart is geroer deur ’n aangename saak.+

      Ek sê: “My werke is in verband met ’n koning.”+

      Mag my tong die stif+ van ’n vaardige kopiïs+ wees.

  • Spreuke 16:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Die hart van die wyse laat sy mond insig toon,+ en by sy lippe voeg dit oorredingskrag.+

  • Prediker 10:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Die woorde uit die mond van die wyse beteken guns,+ maar die lippe van die sot verswelg hom.+

  • Jesaja 50:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die Soewereine Heer Jehovah het my die tong gegee van dié wat geleer is,+ sodat ek kan weet hoe om die vermoeide met ’n woord te antwoord.+ Hy wek oggend na oggend; hy wek my oor om te hoor soos dié wat geleer is.+

  • Johannes 7:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 Die beamptes het geantwoord: “Nog nooit het ’n ander mens so gepraat nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel