Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 26:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Ondersoek my, o Jehovah, en stel my op die proef;+

      Louter my niere en my hart.+

  • Psalm 66:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want u het ons ondersoek, o God;+

      U het ons gelouter soos ’n mens silwer louter.+

  • Spreuke 21:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Elke weg van ’n man is reg in sy eie oë,+ maar Jehovah toets die harte.+

  • Spreuke 24:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 As jy sê: “Kyk! Ons het dit nie geweet nie”+—sal hy wat die harte toets, dit dan nie bemerk,+ en hy wat let op jou siel, dit dan nie weet+ en die mens beslis volgens sy optrede vergeld nie?+

  • Jesaja 48:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Kyk! Ek het jou gelouter, maar nie soos silwer nie.+ Ek het jou gekies in die smeltoond van ellende.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel