Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 6:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 “As hulle teen u sondig+ (want daar is geen mens wat nie sondig nie),+ en u op hulle vertoornd is en hulle aan ’n vyand oorlewer, en dié wat hulle gevange neem, hulle gevange wegvoer na ’n land, ver of naby,+

  • Psalm 51:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Kyk! In ongeregtigheid is ek met geboortepyne voortgebring,+

      En in sonde het my moeder my ontvang.+

  • Psalm 130:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 As u op oortredings ag gegee het,+ o Jah,

      O Jehovah, wie sou kon bly staan?+

  • Psalm 143:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 En moenie met u kneg in die gerig tree nie;+

      Want voor u kan geen lewende regverdig wees nie.+

  • Spreuke 20:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Wie kan sê: “Ek het my hart gereinig;+ ek het suiwer geword van my sonde”?+

  • Romeine 3:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Want almal het gesondig+ en skiet te kort aan die heerlikheid van God,+

  • Jakobus 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want ons almal struikel dikwels.+ As iemand in woord nie struikel nie,+ is hy ’n volmaakte man,+ in staat om ook sy hele liggaam in toom te hou.

  • 1 Johannes 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 As ons die bewering maak: “Ons het geen sonde nie”,+ mislei ons onsself+ en is die waarheid nie in ons nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel