2 Kronieke 6:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 “As hulle teen u sondig+ (want daar is geen mens wat nie sondig nie),+ en u op hulle vertoornd is en hulle aan ’n vyand oorlewer, en dié wat hulle gevange neem, hulle gevange wegvoer na ’n land, ver of naby,+ Job 9:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Waarlik, ek weet dat dit so is.Maar hoe kan ’n sterflike mens reg wees in ’n saak teen God?+ Psalm 51:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Kyk! In ongeregtigheid is ek met geboortepyne voortgebring,+En in sonde het my moeder my ontvang.+ Psalm 130:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 As u op oortredings ag gegee het,+ o Jah,O Jehovah, wie sou kon bly staan?+ Prediker 7:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Want daar is geen mens regverdig op die aarde wat voortdurend goed doen en nie sondig nie.+ Romeine 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 net soos daar geskrywe staan: “Daar is nie ’n regverdige mens nie, nie eers een nie;+ 1 Johannes 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 As ons die bewering maak: “Ons het nie gesondig nie”, maak ons hom ’n leuenaar en is sy woord nie in ons nie.+
36 “As hulle teen u sondig+ (want daar is geen mens wat nie sondig nie),+ en u op hulle vertoornd is en hulle aan ’n vyand oorlewer, en dié wat hulle gevange neem, hulle gevange wegvoer na ’n land, ver of naby,+
10 As ons die bewering maak: “Ons het nie gesondig nie”, maak ons hom ’n leuenaar en is sy woord nie in ons nie.+