Jeremia 17:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Die hart is verraderliker as enigiets anders en is desperaat.+ Wie kan dit ken? Romeine 1:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En net soos hulle dit nie goedgevind het om God in juiste kennis+ te hou nie, het God hulle aan ’n afgekeurde geestestoestand+ oorgegee, om die dinge te doen wat nie gepas is nie,+ Jakobus 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar elkeen word beproef deurdat hy deur sy eie begeerte meegesleep en verlok word.+
28 En net soos hulle dit nie goedgevind het om God in juiste kennis+ te hou nie, het God hulle aan ’n afgekeurde geestestoestand+ oorgegee, om die dinge te doen wat nie gepas is nie,+