Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Gevolglik het die vrou gesien dat die boom goed is vir voedsel en dat dit ’n lus vir die oë is, ja, die boom was begeerlik om na te kyk.+ Toe het sy van sy vrugte begin neem en dit geëet. Daarna het sy ook vir haar man daarvan gegee toe hy by haar was, en hy het dit begin eet.+

  • Deuteronomium 32:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Hulle het self verderflik gehandel;+

      Hulle is nie sy kinders nie, die gebrek lê by hulle.+

      ’n Verdorwe en verdraaide geslag!+

  • Jesaja 44:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Hy eet as.+ Sy misleide hart het hom op ’n dwaalspoor gebring.+ En hy verlos nie sy siel nie, en ook sê hy nie: “Is daar nie ’n leuen in my regterhand nie?”+

  • 1 Johannes 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 want alles wat in die wêreld is+—die begeerte van die vlees+ en die begeerte van die oë+ en die spoggerige vertoon van ’n mens se lewensmiddele+—het nie hulle oorsprong by die Vader nie, maar het hulle oorsprong by die wêreld.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel