Job 38:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Waar was jy toe ek die aarde gegrondves het?+Vertel my, as jy verstand het. Psalm 78:69 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 69 En hy het sy heiligdom begin bou soos die hoogtes,+Soos die aarde wat hy tot onbepaalde tyd gegrondves het.+ Psalm 104:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Hy het die aarde op sy vaste plekke gegrondves;+Tot onbepaalde tyd of tot in ewigheid sal niks dit laat wankel nie.+ Psalm 119:90 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 90 U getrouheid is van geslag tot geslag.+U het die aarde stewig gevestig, sodat dit kan bly staan.+ Spreuke 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Jehovah het die aarde deur wysheid gegrondves.+ Hy het die hemele deur onderskeidingsvermoë stewig gevestig.+
69 En hy het sy heiligdom begin bou soos die hoogtes,+Soos die aarde wat hy tot onbepaalde tyd gegrondves het.+
5 Hy het die aarde op sy vaste plekke gegrondves;+Tot onbepaalde tyd of tot in ewigheid sal niks dit laat wankel nie.+
19 Jehovah het die aarde deur wysheid gegrondves.+ Hy het die hemele deur onderskeidingsvermoë stewig gevestig.+