Psalm 111:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Goed ondersteun vir ewig, tot onbepaalde tyd,+ע [ʽAʹjin]Uitgevoer in waarheid en opregtheid.+ Psalm 119:137 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 137 U is regverdig, o Jehovah,+En u regterlike beslissings is reg.+ Spreuke 8:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Luister, want oor die vernaamste dinge praat ek,+ en my lippe gaan oop oor regskapenheid.+