33 “Want dit is die verbond+ wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit”,+ is die woord van Jehovah. “Ek sal my wet in hulle binneste sit,+ en in hulle hart sal ek dit skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.”+
3 Want dit is duidelik dat julle ’n brief van Christus is wat deur ons as bedienaars geskryf is,+ geskryf nie met ink nie, maar met gees+ van ’n lewende God, nie op kliptafels nie,+ maar op vleeslike tafels, op harte.+