Job 14:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want selfs vir ’n boom is daar hoop.As hy afgekap word, sal hy weer uitspruit,+En sy takkie sal nie ophou bestaan nie. Jesaja 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En daar sal ’n takkie+ uit die stomp van Isai+ voortkom; en uit sy wortels sal ’n spruit+ vrugbaar+ wees. Sagaria 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En jy moet vir hom sê: “‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Hier is die man+ wie se naam Spruit+ is. En hy sal uit sy plek uitspruit, en hy sal beslis die tempel van Jehovah bou.+ Filippense 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Nee, maar hy het homself ontledig en ’n slaaf se gedaante aangeneem+ en aan die mense gelyk geword.+
7 Want selfs vir ’n boom is daar hoop.As hy afgekap word, sal hy weer uitspruit,+En sy takkie sal nie ophou bestaan nie.
11 En daar sal ’n takkie+ uit die stomp van Isai+ voortkom; en uit sy wortels sal ’n spruit+ vrugbaar+ wees.
12 En jy moet vir hom sê: “‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Hier is die man+ wie se naam Spruit+ is. En hy sal uit sy plek uitspruit, en hy sal beslis die tempel van Jehovah bou.+
7 Nee, maar hy het homself ontledig en ’n slaaf se gedaante aangeneem+ en aan die mense gelyk geword.+