Openbaring 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk! ’n groot menigte,+ wat geen mens kon tel nie, uit alle nasies+ en stamme en volke+ en tale,+ wat voor die troon+ en voor die Lam staan, geklee in wit klere;+ en daar was palmtakke+ in hulle hande.
9 Ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk! ’n groot menigte,+ wat geen mens kon tel nie, uit alle nasies+ en stamme en volke+ en tale,+ wat voor die troon+ en voor die Lam staan, geklee in wit klere;+ en daar was palmtakke+ in hulle hande.