Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 102:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Om die gesug van die gevangene te hoor,+

      Om dié wat vir die dood bestem is, los te maak;+

  • Jeremia 34:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Die woord wat van Jehovah tot Jeremia gekom het nadat koning Sedekiʹa ’n verbond gesluit het met die hele volk wat in Jerusalem was, om vir hulle vrylating uit te roep,+

  • Romeine 8:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 dat die skepping+ self ook van die slawerny aan die verderflikheid vrygemaak+ sal word en die glorieryke vryheid van die kinders van God sal hê.

  • Galasiërs 4:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En hierdie Hagar beteken Siʹnai,+ ’n berg in Arabië, en sy kom ooreen met die huidige Jerusalem, want sy is in slawerny+ met haar kinders.

  • Hebreërs 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en om almal te bevry+ wat uit vrees vir die dood+ hulle hele lewe lank aan slawerny onderworpe was.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel