4 “En ook, wat het julle met my te doen, o Tirus en Sidon+ en al die streke van Filisteʹa?+ Is dit die behandeling wat julle my as vergelding gee? En as julle my hierdie behandeling gee, sal ek vinnig, gou, julle behandeling op julle hoof laat terugkom.+