Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Dan sal hulle moet sê: ‘Omdat hulle die verbond van Jehovah, die God van hulle voorvaders, verlaat het,+ wat hy met hulle gesluit het toe hy hulle uit Egipteland uitgelei het.+

  • 1 Kronieke 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En jy, my seun Salomo, ken+ die God van jou vader en dien+ hom met ’n volkome hart+ en met ’n gewillige siel;+ want Jehovah deursoek alle harte,+ en hy onderskei elke neiging van die gedagtes.+ As jy hom soek, sal hy hom deur jou laat vind;+ maar as jy hom verlaat,+ sal hy jou vir ewig verstoot.+

  • Jesaja 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Wee die sondige nasie,+ die volk swaar belaai met oortreding, ’n saad van kwaaddoeners,+ verderflike kinders!+ Hulle het Jehovah verlaat,+ hulle het die Heilige van Israel met minagting bejeën,+ hulle het agtertoe gedraai.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel