13 En dít is die name van die seuns van Isʹmael, volgens hulle name, volgens hulle familieafkoms: Isʹmael se eersgeborene Neʹbajot+ en Kedar+ en Adʹbeël en Mibsam+
11 Laat die wildernis+ en sy stede hulle stem verhef, die nedersettings waar Kedar woon.+ Laat die bewoners van die krans+ van vreugde uitroep. Laat mense van die top van die berge af hard uitroep.